2022


HISTORIESE OORSIG / HISTORICAL OVERVIEW

Die Hoërskool Gerrit Maritz begin op 16 Januarie 1956 op die terrein van die Hoërskool Pretoria-Noord, met 182 leerlinge en 9 onderwysers onder leiding van Mnr. J P Malan as waarnemende Hoof en met die naam “Pretoria-Noord Tweede Hoërskool”.  Met die begin van die tweede kwartaal van daardie jaar verskuif die Pretoria-Noord Tweede Hoërskool na ‘n terrein aan die anderkant van die huidige Rosslynpad.  ‘n Nuwe en Permanente gebou, aan die suidelike kant van die Rosslynpad, word in Oktober 1960 betrek en verkry die naam van die Hoërskool Gerrit Maritz.

It is therefore in the year (1960) in which the High School has its first grade 12 class. The school grows and develops its own and unique character. In all areas of school life, academia, culture and sport, the school grows and takes its appreciated and recognized place between the schools of Pretoria. During the next two and a half decades, the learner numbers increase to the extent that Hoërskool Gerrit Maritz was referred to as the largest Afrikaans school in the world in the early 1980s. With a pupil number of 1534 in 1987, a part of the Grade 8 pupils goes to the new Hoërskool Akasia.

Die karakter van die Hoërskool Gerrit Maritz word nie net gevorm deur sy leerders nie, maar ook deur ‘n groot getal onderwysers wat op die een of ander stadium hier onderwys gegee het en nog steeds gee. Ses hoofde het ook in die tydperk van die bestaan van die skool die geestelike en liggaamlike krag van sy leerders en onderwysers gemobiliseer om ‘n unieke skool noord van die Magaliesberg te vestig.



ONS SKOOL LIED

Die waspoor uit die suide sny,
Reg noord Magaliesberg verby,
Maritz trek hier sy voorste laer
As skans teen onheil en gevaar.

The whistle of our whips will sound
O’er untapped fields it will abound.
Our ploughs will rip the hidden glen
Of fertile soil – hope for all men!

Where’er we go we serve fulfilled,
We conquer here, we win today.
Our fatherland’s greatest foray
The nation that we build!

Woorde: Coenie Rudolph

Toonsetting: Pierre Malan

Contact Us

Tel: 012 546 6685
Fax: (012) 565 5004
admin@gerries.co.za

Find Us

Daan de Wet Nel Rylaan
Pretoria Noord