Tel: (012) 546 6685/6 | Faks: (012) 565 5004


Kopiereg © 2015 - Alle Regte Voorbehou - Ontwerp deur Madelein van Niekerk

Welkom Contact us Admin Ouersake Academics Personeel Sports Kultuur Committees Aktiwiteite Gallery
Missie

Hoërskool Gerrit Maritz wil in vennootskap met ouers, leerders en opvoeders

hom daarop toespits om die skool se etos uit te leef en

op die mees bekostigbare wyse, met hoë kwaliteit onderwys, potensiaal ontwikkel

om 'n gebalanseerde mens die samelewing in te stuur.







Visie

Hoërskool Gerrit Maritz is 'n toonaangewende skool wat

in samewerking met alle betrokkennes, kwaliteit onderrig bied aan alle leerders.

As spogskool vorm ons leerders met hoë Chritelik gefundeerde waardes en normes,

ten einde gelukkige en gebalanseerde jongmense die toekoms in te stuur.