Tel: (012) 546 6685/6 | Faks: (012) 565 5004


Kopiereg © 2015 - Alle Regte Voorbehou - Ontwerp deur Madelein van Niekerk

Welkom Contact us Admin Ouersake Academics Personeel Sports Kultuur Committees Aktiwiteite Gallery
Tafeltennis / Table Tennis

Tafeltennisorganiseerder:   Mev. R van Schaik

Die skool het in 2010 vir die eerste keer die sport aangebied.  Dit word in hoofsaak beheer en ge-administreer deur die Pretoria Admin Klub, een van die top klubs in Gauteng- Noord.  Die klub is gevestig in die Chris du Plooy saal en verskaf alle toerusting.  


Die klub behartig die afrigting van die spelers en neem ook verantwoordelikheid vir alle onkostes t.o.v. die skool se jaarlikse registerasie in die skoleliga en onderhoud van die beligting in die saal.


Die personeellid wat skakel met die klub is.

Daar word elke Dinsdag en Donderdag geoefen en dit is ook die klub oefendae, in die aande.


 

Klik op die skakel om die Prestasiegeleentheid

te besigtig.

PRESTASIEGELEENTHEID VIR TAFELTENNIS