Tel: (012) 546 6685/6 | Faks: (012) 565 5004


Kopiereg © 2015 - Alle Regte Voorbehou - Ontwerp deur Madelein van Niekerk

Welkom Contact us Admin Ouersake Academics Personeel Sports Kultuur Committees Aktiwiteite Gallery
Skaak / Chess

Skaakorganiseerder:   Mnr G van Pletzen

Die skaakspanne van ons skool neem deel aan die Supersportreeks en Tshwane-Wes distrikliga.


3 Spanne verteenwoordig die skool, 'n o/19 ,o/17 en o/15 span. Die skaakspelers by die skool word veral verteenwoordig deur baie jong spelers.  Die skaakklub bestaan uit 30 spelers.


Oefeninge vind plaas op Maandae en Woensdae.


Die toekoms van skaak by die skool is gesond en die leerlinge oefen baie hard.


 

Klik op die skakel om die Prestasiegeleentheid

te besigtig.

PRESTASIEGELEENTHEID VIR SKAAK

AFRIGTERS                  

Mnr G van Pletzen