Tel: (012) 546 6685/6 | Faks: (012) 565 5004


Kopiereg © 2015 - Alle Regte Voorbehou - Ontwerp deur Madelein van Niekerk

Welkom Contact us Admin Ouersake Academics Personeel Sports Kultuur Committees Aktiwiteite Gallery
Rugby

Rugbyorganiseerder:  Mnr B Treeby

AFRIGTERS                  

Mnr B Treeby            Mnr J Furstenberg         Mnr M van Rensburg    Mnr F du Preez

Mnr C Croukamp         Mnr M van Heerden         Mnr PW Wessels        Mnr K Erasmus


 

Klik op die skakel om die Prestasiegeleentheid

te besigtig.

PRESTASIEGELEENTHEID VIR RUGBY

2016 was ‘n jaar met lekker veranderinge. Ons het soos elke jaar weer deel geneem aan die superreeks om die seuns voorteberei vir die liga wat voorlé. Die superreeks is maar ‘n harde kompetisie, maar wat baie help om ons seuns fisies reg te kry vir die seisoen.


Na die superreeks het ons die jaar in ‘n nuwe liga begin speel om vir ons seuns meer krag teen krag wedstryde te gee. Al ons spanne het baie goed in die liga gevaar en veral ons senior spanne, het ‘n baie goeie seisoen beleef.


o/16 = 3de in die liga

2de span = Ligawenners

1ste span = 2de in die liga.