Tel: (012) 546 6685/6 | Faks: (012) 565 5004


Kopiereg © 2015 - Alle Regte Voorbehou - Ontwerp deur Madelein van Niekerk

Welkom Contact us Admin Ouersake Academics Personeel Sports Kultuur Committees Aktiwiteite Gallery
OOV / PTA

(Ouer & Onderwyser Verening)


Die OOV is ‘n verening van ouers en onderwysers om fondse in te samel.  Geld wat ge-in word met fondsinsamelings help om te betaal vir daardie klein bietjie ekstras wat ‘n skool nodig het soos byvoorbeeld ‘n skryfbord of ‘n skool uitstappie.

Om by die OOV aan te sluit en te help, help die ouer om sy kind se onderwyser te leer ken en om te verstaan hoe die skool werk asook bewus te word van die probleme, uitdagings en genot wat by die skool plaasvind.


Lidmaatskap fooi vir die jaar beloop slegs R100 per persoon.


Indien navrae kontak Me I. du Toit (admin@gerries.co.za)





(Parent & Teacher Association)


PTA (Parent & Teacher Association) the PTA is a Society of parents and teachers to raise funds. Money that are raised with fundraisers to help pay for that little bit extra that is needed at the school like a writing board or a school outing.

To join the PTA and help, help the parent to know their child's teacher, to understand how the school works, to become aware of problems, challenges and enjoyment at the school.

Membership fee for the year is only R100 per person.

For more information contact Ms I. du Toit (admin@gerries.co.za)



****************************************************************************