Tel: (012) 546 6685/6 | Faks: (012) 565 5004


Kopiereg © 2015 - Alle Regte Voorbehou - Ontwerp deur Madelein van Niekerk

Welkom Contact us Admin Ouersake Academics Personeel Sports Kultuur Committees Aktiwiteite Gallery
Gr 8 Kamp / Camp

As skool geniet ons om ons Gr 8 leerders op 'n inleidingskamp te neem. In die eerste week van elke jaar gaan ons na Camp Discovery vir twee nagte. Die kamp bied leerders spanbou- en buitemuurse aktiwiteite soos: Safari ry, nagmars, kettie bou kompetisie, swem en nog vele meer.


Tydens die kamp fokus ons op basiese skoolreëls, om mekaar te leer ken en ons het baie pret met die oefening van die Gr8 konsert. Teen die einde van die kamp keer al die Gr8 leerders terug as vriende en hulle weet presies wat van hulle verwag word.



The school enjoy to take our Grade 8 learners to an introduction camp. In the first week of every year we go to Camp Discovery for two nights. The camp offers students team building and outdoor activities such as: Safari rides, night march, catapult building competition, swimming and many more.


During the camp we will focus on basic school rules, to get to know each other and have fun while practising the Gr 8 concert.


By the end of the camp all the Gr 8 learners return as friends and they know exactly what is expected of them.


Koste / Cost:  R800


Kamp organiseerder: Mnr R van Zyl