Tel: (012) 546 6685/6 | Faks: (012) 565 5004


Kopiereg © 2015 - Alle Regte Voorbehou - Ontwerp deur Madelein van Niekerk

Welkom Contact us Admin Ouersake Academics Personeel Sports Kultuur Committees Aktiwiteite Gallery
Landloop / Cross Country

Vanjaar se landloop het met groot opwinding afgeskop in Julie. Ons het aan 5 liga byeenkomste deel geneem by onderandere skole soos Midstream,  FH Odendaal, Pretoria Boys High en Willow Ridge. Ons het ook die jaar vir die eerste keer aan 'n aflosbyeenkoms deelgeneem by Zwartkops en ons atlete het dit baie geniet.


Ons atlete het uitstekend gevaar. Marelize Reitz was aangewys as die beste senior dogter atleet van die jaar.  Sy het ook algeheel 'n derde plek verower vir die landloop seisoen en ook deelgeneem aan SA's.  


Connor Stoltz was aangewys as ons senior landloop seun en Jason Carr as ons junior landloop seun van die jaar.

Ons sien uit na wat volgende jaar se seisoen vir ons inhou.  Word of advice: Push yourself because no one else is going to do it for you.

               



  

Klik op die skakel om die Prestasiegeleentheid

te besigtig.

PRESTASIEGELEENTHEID VIR LANDLOOP

Landlooporganiseerder:  Me D Robbertse / Mnr F Smith

AFRIGTERS                  

Me D Robbertse