Tel: (012) 546 6685/6 | Faks: (012) 565 5004


Kopiereg © 2015 - Alle Regte Voorbehou - Ontwerp deur Madelein van Niekerk

Welkom Contact us Admin Ouersake Academics Personeel Sports Kultuur Committees Aktiwiteite Gallery
Hokkie / Hockey

Hokkieorganiseerder:  Me D Robbertse

AFRIGTERS                  

Me D Robbertse           Mnr R van Zyl             Me V Rabe             Me I Nel  



  

Click here to see the Hockey Provisions/

Klik hier vir die hokkie bepalings

PRESTASIEGELEENTHEID VIR HOKKIE

Ek sien uit na 2017 om weer ao ‘n asemrowende seisoen te beleef met elkeen van jul se ondersteuning en uithouvermoë!

Die jaar het ons hokkie dogters hul goed van hul taak gekwyt. Ons het die seisoen afgeskop met die super reeks waar ons 0/15s derde geëindig het. Na dit het ons deelgeneem aan ons liga. Oor die algemeen het ons hokkie beter gevaar as die vorige jaar.

Dit was ‘n lang seisoen met die super reeks en liga saam.

Drie individue het baie goed van hul gekwyt waar Reatile Mogajane opgeneem was in die Noord Gauteng 0/14A span en was ook ons Junior speler van die jaar. Anzelle en Bianca Botes is opgeneem in die AVS Transvaal span. Bianca was ook die Senior dogter speler van die jaar. Baie geluk aan elkeen van julle!