Tel: (012) 546 6685/6 | Faks: (012) 565 5004


Kopiereg © 2015 - Alle Regte Voorbehou - Ontwerp deur Madelein van Niekerk

Welkom Contact us Admin Ouersake Academics Personeel Sports Kultuur Committees Aktiwiteite Gallery
Gholf / Golf

Gholforganiseerder:  Mnr P van der Merwe

AFRIGTERS  

Mnr P van der Merwe                               



  

H/S Gerrit Maritz neem deel aan die GN Skole Gholfliga wat in die derde skooltermyn plaasvind. Daar word vier afdelings in die liga meegeding en word as volg verdeel:

Afdeling A - Voorgee 0 - 7

Afdeling B - voorgee 8 - 13

Afdeling C - voorgee 14 - 20

Afdeling D - Voorgee 21 +


H/S Gerrit Maritz neem deel in die C en D Afdelings. Die C-Afdeling is hoofsaaklik vir die Junior leerders in Graad 8 en 9. Afdeling D is 'n ontwikkelingsliga waar spelers sonder 'n voorgee ook kan meeding. Alle wedstryde vind plaas op Gholfbane in en om Pretoria en die tuisbaan vir H/S Gerrit Maritz is Akasia Gholfbaan. Die liga vind oor 8 tot 10 wedstryde plaas.


 

Klik op die skakel om die Prestasiegeleentheid

te besigtig.

PRESTASIEGELEENTHEID VIR GHOLF